SPREUKE 5:12
SPREUKE 5:12 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal jy sê: “Hoekom wou ek nie leer nie? Hoekom het ek gedink dat wysheid nie belangrik is nie?
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en moet sê: Hoe het ek die tug gehaat en my hart die kastyding versmaad
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
en jy sal sê: “Ek het my opvoeding versmaai, ek het my nie gesteur aan die onderrig nie.
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy sal sê: “Hoe het ek vermaning gehaat, hoe het my hart teregwysing versmaai!
Deel
Lees SPREUKE 5SPREUKE 5:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sê: Hoe het ek tug gehaat en teregwysing verag my hart
Deel
Lees SPREUKE 5