SPREUKE 4:9
SPREUKE 4:9 Bybel vir almal (ABA)
Die wysheid sal soos 'n mooi kransie wees, soos die kroon van 'n koning op jou kop.”
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit sal 'n lieflike krans gee vir jou hoof, dit sal jou 'n sierlike kroon verskaf.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit sal jou lewe versier, dit sal vir jou 'n sierlike kroon wees.”
Deel
Lees SPREUKE 4