SPREUKE 4:22
SPREUKE 4:22 Bybel vir almal (ABA)
want elkeen wat doen wat ek sê, sal aanhou lewe, en hy sal 'n gesonde mens wees.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en 'n genesing vir hulle hele liggaam.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
want dit beteken lewe vir dié wat daarna luister, 'n volle lewe vir hom wat dit besit.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want dit is die lewe vir hulle wat dit vind; vir die hele liggaam bring dit genesing.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hulle is lewe vir dié wat hulle vind, en gesondheid vir hulle hele vlees.
Deel
Lees SPREUKE 4