SPREUKE 4:15 - Compare All Versions

SPREUKE 4:15 ABA (Bybel vir almal)

Jy moet daardie pad los, jy moenie daarop loop nie, jy moet wegdraai en jy moet op jou eie pad loop.

SPREUKE 4:15 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Vermy dit, gaan nie daarop nie, wyk daarvan af en gaan verby

SPREUKE 4:15 AFR83 (Afrikaans 1983)

Los dit, moenie daarop loop nie, draai weg, vermy die slegte mense

SPREUKE 4:15 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Vermy dit, moet dit nie eers oorsteek nie, draai weg daarvan en gaan verby.

SPREUKE 4:15 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Vermy dit, gaan nie daar verby nie, draai daarvan af en gaan verby.

SPREUKE 4:15 DB (Die Boodskap)

Draai weg van hulle en loop jou eie pad. Hulle kan mos nie vanaand slaap as hulle nie eers iets verkeerds gedoen het nie. Hulle lê wakker as hulle nie iemand vernietig het nie.

SPREUKE 4:15 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Los hulle pad uit, moenie daarop gaan nie. Draai daarvan weg en kies ’n ander koers.