SPREUKE 4:10
SPREUKE 4:10 Bybel vir almal (ABA)
My kind, jy moet luister, jy moet doen wat ek vir jou sê, dan sal jy baie lank lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoor, my seun, en neem my woorde aan; dan sal die lewensjare vir jou vermeerder word.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister, my seun, en aanvaar wat ek jou sê; dit sal jou lewensjare baie maak.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Luister, my seun, en aanvaar my woorde sodat jou lewensjare baie kan wees.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoor, o my seun, en neem my woorde aan; en die jare van jou lewe sal baie wees.
Deel
Lees SPREUKE 4