Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

SPREUKE 31:15 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 31:15 AFR83 (Afrikaans 1983)

Sy staan op as dit nog nag is en maak kos vir haar huisgesin; ook haar slavinne kry hulle deel.

SPREUKE 31:15 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Wau. En sy staan op as dit nog nag is en gee voedsel aan haar huisgesin en die bestemde deel aan haar diensmeisies.

SPREUKE 31:15 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Sy staan op as dit nog nag is. Sy maak ontbyt vir haar huisgesin. Die dag se werk deel sy aan haar slavinne uit.

SPREUKE 31:15 DB (Die Boodskap)

Vroegoggend staan sy op om haar gesin te versorg. Vir elkeen het sy ’n taak vir die dag.

SPREUKE 31:15 ABA (Bybel vir almal)

Sy staan op wanneer dit nog donker is, sy gee vir haar huisgesin kos en sy gee vir haar bediendes werk.

SPREUKE 31:15 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Sy staan op terwyl dit nog nag is; sy voorsien voedsel vir haar huisgesin, en porsies vir haar diensmeisies.

SPREUKE 31:15 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En sy staan op terwyl dit nog nag is, en sy gee voedsel aan haar huisgesin en 'n deel aan haar diensmeisies.