SPREUKE 30:5
SPREUKE 30:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Elke woord van God is getoets. Hy beskerm elkeen wat beskerming by Hom kom soek.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:5 Bybel vir almal (ABA)
Alles wat God gesê het, is waar. Hy beskerm die mense wat in Hom glo.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elke woord van God is gelouter; Hy is 'n skild vir die wat by Hom skuil.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke woord van God is gelouter; 'n skild is Hy vir hulle wat by Hom skuil.
Deel
Lees SPREUKE 30