YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 30:33

SPREUKE 30:33 Bybel vir almal (ABA)

want wanneer jy melk lank skud, dan word dit botter, wanneer jy iemand op sy neus slaan, dan bloei sy neus, en wanneer jy mense kwaad maak, dan twis hulle.

Deel
Lees SPREUKE 30

SPREUKE 30:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want drukking van melk bring botter voort, en drukking van die neus bring bloed voort, en drukking van die toorn bring twis voort.

Deel
Lees SPREUKE 30

SPREUKE 30:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy melk karring, kom daar botter; as jy iemand op die neus slaan, kom daar bloed uit; as jy mense kwaad maak, kom daar rusie.

Deel
Lees SPREUKE 30

SPREUKE 30:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want die karring van room bring botter voort, die gekarring aan 'n neus bring bloed voort, en die gekarring aan toorn bring 'n regstryd voort.

Deel
Lees SPREUKE 30

SPREUKE 30:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Waarlik, die karring van melk bring botter voort, en die kronkeling van die neus bring bloed voort

Deel
Lees SPREUKE 30

SPREUKE 30:33 Die Boodskap (DB)

So seker as wat ’n mens melk skud en dit botter word, iemand op die neus slaan en dit begin bloei, iemand kwaad maak en daar rusie ontstaan, net so seker kom jy in die moeilikheid as jy nie jou domheid los nie.

Deel
Lees SPREUKE 30

SPREUKE 30:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Melk wat gekarring word, maak botter. ’n Hou op die neus laat die bloed loop. As jy mense kwaad maak, gaan daar rusie kom.

Deel
Lees SPREUKE 30
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's