SPREUKE 30:30
SPREUKE 30:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die leeu, die held onder die diere, wat vir niks omdraai nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:30 Bybel vir almal (ABA)
Dit is 'n leeu wat sterker is as ander diere en wat vir niemand vlug nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n leeu, die magtigste van al die diere, wat vir niks stuit nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n leeu, die held onder die diere wat vir niks terugdeins nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Leeu wat die sterkste onder die diere is en vir niemand wegdraai nie
Deel
Lees SPREUKE 30