SPREUKE 30:25
SPREUKE 30:25 Bybel vir almal (ABA)
Miere is nie sterk nie, maar in die somer bêre hulle kos vir die winter.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die miere is nie 'n sterk volk nie, en tog berei hulle hul voedsel in die somer
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
miere is nie sterk nie en tog sit hulle in die somer vir hulle kos weg
Deel
Lees SPREUKE 30