SPREUKE 30:2
SPREUKE 30:2 Bybel vir almal (ABA)
Regtig, ek was dommer as ander mense, ek het nie geweet wat ander mense weet nie.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, ek is te dom om mens te kan wees, en ek het geen menseverstand nie.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is meer dier as mens, ek het nie die verstand van 'n mens nie.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ek is dommer as enigiemand; ek het nie die verstand van 'n mens nie.
Deel
Lees SPREUKE 30