SPREUKE 30:19
SPREUKE 30:19 Bybel vir almal (ABA)
Dit is hoe 'n arend in die lug bly, hoe 'n slang oor 'n rots seil, hoe 'n skip op die see seil, en hoe 'n man 'n vrou probeer kry.
SPREUKE 30:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die weg van die arend in die lug, die weg van 'n slang oor 'n rots, die weg van 'n skip in die hart van die see, en die weg van 'n man by 'n maagd.
SPREUKE 30:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
hoe 'n aasvoël in die lug bly, hoe 'n slang teen 'n rots op seil, hoe 'n skip op die diepsee vaar en hoe die liefde tussen 'n man en 'n meisie werk.
SPREUKE 30:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die weg van die arend in die lug, die weg van 'n slang oor 'n rots, die weg van 'n skip op die oop see, en die weg van 'n man by 'n jongmeisie.
SPREUKE 30:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die pad van 'n arend in die lug; die weg van 'n slang op 'n rots; die pad van 'n skip in die middel van die see; en die weg van 'n man met 'n slavin.