SPREUKE 30:18
SPREUKE 30:18 Bybel vir almal (ABA)
Daar is drie dinge wat vir my wonderlik is, daar is vier dinge wat ek nie verstaan nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Drie is dit wat vir my te wonderbaar is, ja, vier wat ek nie begryp nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is drie dinge, nee, vier wat bo my begrip is, wat ek nie verstaan nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Drie dinge is vir my te wonderlik, ja, vier kan ek nie begryp nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is drie dinge wat vir my te wonderlik is, ja, vier wat ek nie weet nie
Deel
Lees SPREUKE 30