SPREUKE 30:17
SPREUKE 30:17 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand sy ouers spot en nie wil doen wat hulle sê nie, dan sal die kraaie sy oë uitpik, en die aasvoëls sal sy oë opvreet.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Oog wat met die vader spot en die gehoorsaamheid vir die moeder verag — die kraaie van die dal sal dit uitpik, en die kuikens van die arend sal dit opeet.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die oë van 'n man wat met sy vader spot en vir wie dit benede hom is om sy moeder te gehoorsaam, sal uitgepik word deur die kraaie, opgevreet word deur die roofvoëls.
Deel
Lees SPREUKE 30