SPREUKE 30:16
SPREUKE 30:16 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die doderyk, 'n vrou wat nie 'n kind kan kry nie, die grond wat altyd meer water wil hê, en 'n vuur wat nooit sê: “Dit is nou genoeg” nie.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die doderyk en die toegesluite moederskoot, die aarde wat nie genoeg water kry en die vuur wat nooit sê: Genoeg nie!
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
die doderyk, die onvervulde begeerte om moeder te word, grond wat nie deurnat is nie en 'n vuur wat nooit sê “Genoeg!” nie.
Deel
Lees SPREUKE 30