SPREUKE 30:15
SPREUKE 30:15 Bybel vir almal (ABA)
Die bloedsuier wil altyd aanhou om bloed uit te suig. Daar is drie dinge wat altyd meer wil hê, daar is vier dinge wat nooit sê: “Dit is nou genoeg” nie.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die bloedsuier het twee dogters: Gee, gee! Drie is dit wat nie versadig word nie; vier sê nooit: Genoeg nie!
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die bloedsuier het twee dogters, hulle is “Gee!” en “Gee!” Daar is drie, nee, vier wat nooit genoeg kry nie, wat nooit sê: “Genoeg!” nie
Deel
Lees SPREUKE 30