SPREUKE 30:12
SPREUKE 30:12 Bybel vir almal (ABA)
Daar is mense wat dink hulle is skoon, maar hulle is vuil, hulle het nie gewas nie.
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n geslag wat rein is in sy eie oë en tog van sy vuiligheid nie gewas is nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n geslag wat rein is in sy eie oë, maar van sy ontlasting nie skoon gewas is nie
Deel
Lees SPREUKE 30SPREUKE 30:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is 'n geslag wat rein is in hul eie oë, en tog nie gewas is van hul vuilheid nie.
Deel
Lees SPREUKE 30