Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

SPREUKE 3:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 3:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

want dit sal vir jou 'n lang lewe verseker, dit sal maak dat jy 'n vol lewe het.

SPREUKE 3:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

want dit sal lengte van dae en jare van lewe en vrede vir jou vermeerder.

SPREUKE 3:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Dit sal jou lank laat lewe en jou ’n voorspoedige lewe gee.

SPREUKE 3:2 DB (Die Boodskap)

Baie gelukkige dae, baie opwindende lewensjare, groot blydskap kom daaruit voort.

SPREUKE 3:2 ABA (Bybel vir almal)

want dan sal jy lank lewe en dit sal goed gaan met jou.

SPREUKE 3:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

want die lengte van jou leeftyd, die lewensjare en vrede sal dan vir jou vermeerder word.

SPREUKE 3:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Want lengte van dae en lang lewe en vrede sal hulle vir jou byvoeg.