SPREUKE 29:9 - Compare All Versions
SPREUKE 29:9 ABA (Bybel vir almal)
Wanneer 'n wyse mens 'n dwaas beskuldig, dan hou die dwaas aan om te raas en om die wyse mens te beledig.
Deel
SPREUKE 29 ABASPREUKE 29:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Het 'n wyse man met 'n sot 'n regsaak, dan gaan die sot te kere en lag, sonder bedaring.
Deel
SPREUKE 29 AFR53SPREUKE 29:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wanneer 'n wyse man 'n saak maak teen 'n dwaas, raak die dwaas opgewonde en beledigend, en kom daar nie vrede nie.
Deel
SPREUKE 29 AFR83SPREUKE 29:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
As 'n wyse mens betrokke raak in 'n hofsaak met 'n sot, is die sot senuweeagtig en giggel sonder ophou.
Deel
SPREUKE 29 AFR20SPREUKE 29:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As 'n wyse man met 'n dwase twis, of hy kwaad is of lag, is daar geen rus nie.
Deel
SPREUKE 29 CAB23SPREUKE 29:9 DB (Die Boodskap)
Dis nie die moeite werd om met ’n dom mens te argumenteer nie. Hy lag jou net uit. Daar kom nie rus nie.
Deel
SPREUKE 29 DBSPREUKE 29:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Wanneer ’n wyse man ’n hofsaak maak teen ’n dwaas, sal die dwaas heftig raak en hom beledig. Daar sal nie kalmte in die hofsaal wees nie.
Deel
SPREUKE 29 NLV