SPREUKE 29:4 - Compare All Versions
SPREUKE 29:4 ABA (Bybel vir almal)
'n Koning wat reg doen, laat dit goed gaan met sy land, maar 'n koning wat meer en meer belasting wil hê, verwoes sy land.
Deel
SPREUKE 29 ABASPREUKE 29:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
'n Koning hou deur reg die land in stand, maar 'n man wat belastings afpers, verwoes dit.
Deel
SPREUKE 29 AFR53SPREUKE 29:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
'n Koning wat reg laat geskied, maak 'n land veilig; een wat net belastings oplê, ruïneer 'n land.
Deel
SPREUKE 29 AFR83SPREUKE 29:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Koning hou deur die reg 'n land in stand; maar hy wat heffings oplê, breek dit af.
Deel
SPREUKE 29 AFR20SPREUKE 29:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die koning bevestig die land deur 'n oordeel, maar hy wat geskenke ontvang, vernietig dit.
Deel
SPREUKE 29 CAB23SPREUKE 29:4 DB (Die Boodskap)
Slegs wanneer politieke leiers reg regeer, gaan dit in ’n land voorspoedig. Hoë belasting kan ’n volk knak.
Deel
SPREUKE 29 DBSPREUKE 29:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
’n Regverdige koning bring bestendigheid in sy land. Een wat buitengewone belasting wil hê, ruïneer sy land.
Deel
SPREUKE 29 NLV