SPREUKE 29:27
SPREUKE 29:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Oneerlike mens is afstootlik vir regverdiges; maar wie opreg is in sy optrede, is afstootlik vir 'n goddelose.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:27 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat reg lewe, haat iemand wat verkeerde dinge doen, maar iemand wat verkeerd doen, haat 'n persoon wat eerlik lewe.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Man van onreg is vir die regverdiges 'n gruwel, en vir die goddelose is die opregte van wandel 'n gruwel.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mense wat die wil van die Here doen, het 'n afsku in iemand wat onwys optree; 'n goddelose mens het 'n afsku in dié wat reg lewe.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Onregverdige is 'n gruwel vir die regverdige, en hy wat opreg is op die weg, is 'n gruwel vir die goddelose.
Deel
Lees SPREUKE 29