SPREUKE 29:26
SPREUKE 29:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is baie wat die aangesig van die heerser soek, maar die reg van 'n mens kom van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:26 Bybel vir almal (ABA)
Baie mense doen dinge sodat die koning van hulle moet hou, maar dit is die Here wat reg doen aan 'n mens.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal soek die guns van die regeerder, maar dit is die Here wat aan 'n mens reg laat geskied.
Deel
Lees SPREUKE 29