YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 29:25

SPREUKE 29:25 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer jy bang is vir mense, dan kan jy in 'n vangstrik trap, maar wanneer jy in die Here glo, dan sal Hy jou beskerm.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die vrees vir die mens span 'n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal beskut word.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland, maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die vrees vir mense word 'n valstrik; maar wie op die HERE vertrou, word beskerm.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die vrees vir mense bring 'n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal veilig wees.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:25 Die Boodskap (DB)

Angs is soos ’n strik waarin jy vasgevang word. Jy kom nie los nie. Wie die Here vertrou, voel veilig.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy stel vir jouself ’n slagyster as jy vir mense bang is. Jy beveilig jou lewe as jy op die HERE vertrou.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:25

SPREUKE 29:25 AFR83SPREUKE 29:25 AFR83SPREUKE 29:25 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's