SPREUKE 29:22
SPREUKE 29:22 Bybel vir almal (ABA)
'n Persoon wat gou kwaad word, laat mense twis, hy laat mense baie sonde doen.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Opvlieënde man verwek twis, en 'n driftige man is ryk aan oortreding.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Woedende man verwek twis, en 'n woedende man is oorvloedig in oortreding.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:22 Die Boodskap (DB)
Iemand met ’n vinnige humeur veroorsaak moeilikheid. Iemand se woedeuitbarstings doen grote skade.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
’n Mens wat gou kwaad word, veroorsaak rusies. ’n Humeurige mens veroorsaak sonde.
Deel
Lees SPREUKE 29