SPREUKE 29:19
SPREUKE 29:19 Bybel vir almal (ABA)
Dit help nie om net te praat met 'n slaaf nie, hy verstaan wat jy sê, maar hy doen nie wat jy wil hê nie.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Met woorde laat 'n slaaf hom nie waarsku nie; want hy verstaan dit wel, maar hy steur hom daar nie aan nie.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met woorde alleen laat 'n slaaf hom nie waarsku nie; hy verstaan wat jy sê, maar hy reageer nie.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur woorde alleen laat 'n slaaf hom nie bestraf nie; al verstaan hy dit, hy reageer nie daarop nie.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Dienskneg sal nie met woorde gestraf word nie, want al verstaan hy, sal hy nie antwoord nie.
Deel
Lees SPREUKE 29