YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 29:10

SPREUKE 29:10 Bybel vir almal (ABA)

Moordenaars haat iemand wat heeltemal reg lewe, maar eerlike mense probeer om so 'n persoon se lewe te red.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Manne van bloed haat die regskapene, en hulle soek die lewe van die opregtes.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moordenaars haat 'n onskuldige mens; mense wat reg lewe, probeer sy lewe red.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mense wat bloed vergiet, haat 'n onberispelike mens; maar opregtes, hulle is begaan oor sy lewe.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die bloeddorstige haat die opregte, maar die regverdige soek sy siel.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:10 Die Boodskap (DB)

Mense wat ander graag seermaak, hou niks van gelowiges nie. Vir hulle wat die Here ken, is die lewe wonderlik.

Deel
Lees SPREUKE 29

SPREUKE 29:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moordenaars haat ’n opregte mens; eerlike mense help mense wat eerbaar lewe.

Deel
Lees SPREUKE 29
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's