SPREUKE 28:26
SPREUKE 28:26 Die Boodskap (DB)
Iemand wat net op sy eie insigte vertrou, is dom. Wie die spreuke ernstig opneem, spaar homself baie ellende.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:26 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat dink net hy is reg, is 'n dwaas, iemand wat wysheid het, sal vry wegkom.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie op sy eie hart vertrou, hy is 'n dwaas; maar hy wat in wysheid wandel, word gered.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie op homself vertrou, is 'n dwaas; wie hom deur wysheid laat lei, is veilig.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie op sy eie hart vertrou, hy is 'n dwaas; maar wie met wysheid leef, hy kom vry.
Deel
Lees SPREUKE 28