SPREUKE 28:24
SPREUKE 28:24 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat sy ouers se goed steel en dan sê hy doen niks verkeerd nie, is 'n skelm en 'n dief.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie sy vader of sy moeder berowe, en sê: Dit is geen oortreding nie! — hy is 'n bondgenoot van 'n man wat verderflik handel.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sy ouers besteel en sê: “Ek doen niks verkeerds nie,” is niks anders as 'n rower nie.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy vader en moeder beroof en sê, “Dit is geen oortreding nie”, is die bondgenoot van 'n verwoester.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat sy vader of sy moeder beroof en sê: Dit is geen oortreding nie; dieselfde is die metgesel van 'n vernietiger.
Deel
Lees SPREUKE 28