SPREUKE 28:21
SPREUKE 28:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is nie reg dat mense partydig is en sondig nie, selfs nie ter wille van 'n stukkie kos nie.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:21 Bybel vir almal (ABA)
Dit is verkeerd om téén een persoon en vír 'n ander persoon te wees wanneer jy moet oordeel. 'n Mens moenie sonde doen nie, ook nie wanneer iemand vir jou met 'n stukkie kos wil betaal nie.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Om partydig te wees, is nie goed nie, want ook vir 'n stuk brood kan 'n man 'n oortreding begaan.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Om partydig te wees, is nie goed nie; vir 'n stukkie brood kan 'n man oortree.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is nie goed om die persoon te respekteer nie, want vir 'n stukkie brood sal die mens oortree.
Deel
Lees SPREUKE 28