SPREUKE 28:19
SPREUKE 28:19 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand in sy grond werk, dan sal hy genoeg hê om te eet. Wanneer hy dinge doen wat niks beteken nie, dan sal hy arm bly.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie sy land bewerk, het volop brood; maar hy wat nietighede najaag, het armoede volop.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, word brandarm.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy grond bewerk, eet hom versadig aan brood; maar wie nietighede najaag, sal hom versadig eet aan armoede.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat sy land bewerk, sal brood hê in oorvloed
Deel
Lees SPREUKE 28