SPREUKE 28:17
SPREUKE 28:17 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n persoon iemand vermoor het, dan sal hy moet aanhou vlug totdat hy ook sterf, en niemand moet hom help nie.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Mens wat gedruk word deur die bloed van 'n mens, sal vlug tot by die graf; laat niemand hom vashou nie.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Man wat moord op sy gewete het, moet op die vlug bly tot sy dood toe. Niemand moet hom help nie.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Mens belas met die bloed van 'n ander, sal moet vlug, tot die dood toe – mense moet hom nie ondersteun nie.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Man wat geweld aandoen met die bloed van iemand, moet na die kuil vlug; laat niemand hom laat staan nie.
Deel
Lees SPREUKE 28