SPREUKE 28:11
SPREUKE 28:11 Bybel vir almal (ABA)
'n Ryk mens sal miskien dink dat hy baie wysheid het, maar 'n arm mens wat verstandig is, weet watter soort mens die ryk mens is.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Ryk man is wys in sy eie oë; maar 'n arme wat verstandig is, ondersoek hom terdeë.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Ryk man kan dink hy het die wysheid in pag, maar 'n arm mens met insig sien deur hom.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Ryk man is wys in sy eie oë, maar 'n arme met insig sien deur hom.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die ryk man is wys in sy eie verwaandheid; maar die arme wat verstand het, deursoek hom.
Deel
Lees SPREUKE 28