SPREUKE 27:27
SPREUKE 27:27 Bybel vir almal (ABA)
Jy sal genoeg bokmelk hê vir jouself en vir jou huisgesin, en die meisies wat vir jou werk, sal ook genoeg hê om te kan lewe.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en genoeg bokmelk as voeding vir jou huis en as lewensonderhoud vir jou diensmeisies.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar sal genoeg bokmelk wees om jou en jou gesin te voed en ook nog jou slavinne te onderhou.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar sal genoeg bokmelk wees as kos vir jou, as kos vir jou huis, en as lewensonderhoud vir jou diensmeisies.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet bokmelk genoeg hê vir jou voedsel, vir die voedsel van jou huisgesin en vir die onderhoud van jou diensmeisies.
Deel
Lees SPREUKE 27