SPREUKE 27:24
SPREUKE 27:24 Bybel vir almal (ABA)
want alles wat jy het, kan verdwyn, en 'n koning se nageslag kan ophou regeer.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want 'n skat is nie vir ewig nie — of sal 'n kroon wees van geslag tot geslag?
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Rykdom hou nie vir altyd nie; selfs koninklike mag is nie blywend nie.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want rykdom hou nie vir altyd nie. Of sal 'n kroon altyd daar wees van geslag tot geslag?
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want rykdom is nie vir ewig nie, en sal die kroon bestaan tot geslag tot geslag?
Deel
Lees SPREUKE 27