SPREUKE 27:23 - Compare All Versions

SPREUKE 27:23 ABA (Bybel vir almal)

Jy moet weet wat jou skape en bokke nodig het, jy moet weet hoe dit met die troppe diere gaan

SPREUKE 27:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Gee noukeurig ag op die voorkoms van jou skape, rig jou aandag op die troppe vee

SPREUKE 27:23 AFR83 (Afrikaans 1983)

Sorg dat jy weet wat jou kleinvee nodig het, gee aandag aan jou veetroppe.

SPREUKE 27:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Let goed op die voorkoms van jou kleinvee; gee aandag aan jou veetroppe

SPREUKE 27:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Wees ywerig om die toestand van jou kleinvee te ken, en kyk goed na jou beeste.

SPREUKE 27:23 DB (Die Boodskap)

Geld se waarde word minder en dit word ook maklik uitgegee.

SPREUKE 27:23 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Jy moet goed weet hoe dit met jou kleinvee gaan, jy moet omsien na jou veetroppe.