SPREUKE 27:20
SPREUKE 27:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die doderyk en die onderaardse diepte word nooit vol van dooie mense nie. So kry ’n mens se begeertes ook nooit ’n einde nie.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:20 Bybel vir almal (ABA)
Die doderyk, die onderwêreld, word nooit vol nie, meer en meer mense sterf, en oë wil altyd meer en meer kyk.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die doderyk en die plek van vertering word nie versadig nie; so word die oë van 'n mens nie versadig nie.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die doderyk en die onderaardse diepte kry nie genoeg aan dooies nie; 'n mens se oë kry nie genoeg van begeer nie.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die •doderyk en die onderwêreld word nie versadig nie, en die oë van 'n mens word ook nie versadig nie.
Deel
Lees SPREUKE 27