SPREUKE 27:18
SPREUKE 27:18 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand goed sorg vir 'n vyeboom, dan sal hy vye hê om te eet. Wanneer 'n slaaf sy eienaar goed oppas, dan sal die eienaar die slaaf respekteer.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie 'n vyeboom oppas, sal sy vrugte eet; en hy wat vir sy heer sorg, sal geëer word.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sy vyeboom versorg, sal vye hê om te eet; wie omsien na sy werkgewer se belange, sal daarvoor eer ontvang.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie 'n vyeboom versorg, sal sy vrugte eet, en wie na sy meerdere omsien, sal geëer word.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie die vyeboom bewaar, sal die vrugte daarvan eet; so sal hy wat op sy heer wag, geëer word.
Deel
Lees SPREUKE 27