SPREUKE 26:4 - Compare All Versions
SPREUKE 26:4 ABA (Bybel vir almal)
As 'n dwaas dom dinge sê, en jy antwoord hom nie, dan sal hy dink jy is ook dom.
Deel
SPREUKE 26 ABASPREUKE 26:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Antwoord 'n dwaas nie na sy sotheid nie, sodat jy ook nie net soos hy word nie.
Deel
SPREUKE 26 AFR53SPREUKE 26:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
Moenie 'n dwaas se vraag op net so 'n dwase manier beantwoord nie; hy sal dink jy is soos hy.
Deel
SPREUKE 26 AFR83SPREUKE 26:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie 'n dwaas antwoord in ooreenstemming met sy sotheid nie, anders word jy ook dieselfde as hy.
Deel
SPREUKE 26 AFR20SPREUKE 26:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Antwoord 'n dwaas nie volgens sy sotheid nie, sodat jy ook nie soos hy word nie.
Deel
SPREUKE 26 CAB23SPREUKE 26:4 DB (Die Boodskap)
Dink baie mooi voordat jy ’n dom mens antwoord. Soms moet jy liewer stilbly. As jy iets sê, dink hy jy is ook dom.
Deel
SPREUKE 26 DBSPREUKE 26:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Moenie ’n dwaas antwoord volgens sy dwaasheid nie anders word jy net soos hy.
Deel
SPREUKE 26 NLV