SPREUKE 26:28
SPREUKE 26:28 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat lieg, haat die mense wat hy seergemaak het, hy sê mooi dinge, maar hy wil mense laat sterf.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Valse tong haat die wat hy verbrysel het, en 'n gladde mond bewerk ondergang.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Leuenaar haat dié wat hy seermaak; 'n vleier bewerk 'n ander se ondergang.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Vals tong haat dié wat hy verpletter het, en 'n gladde mond bewerk 'n ramp.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Valse tong haat dié wat daardeur geteister word; en 'n vleiende mond bewerk 'n verderf.
Deel
Lees SPREUKE 26