SPREUKE 26:21
SPREUKE 26:21 Bybel vir almal (ABA)
Daar moet hout wees as jy wil vuurmaak, daar moet houtskool wees as jy warm kole wil hê, en daar moet iemand wees wat wil baklei as jy wil hê mense moet twis.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos kole die gloed en hout die vuur laat opvlam, so is 'n twisgierige man om 'n twis aan te hits.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is houtskool nodig vir gloeiende kole, hout vir 'n vuur, en 'n twissiek mens vir rusie stook.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gloeiende kole vir houtskool, hout vir 'n vuur, dit is 'n twissieke man by die aanblaas van 'n geskil.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos kole vir brandende kole en hout vir vuur; so is 'n twisgierige man om twis aan te wakker.
Deel
Lees SPREUKE 26