SPREUKE 26:18 - Compare All Versions

SPREUKE 26:18-19 ABA (Bybel vir almal)

Iemand wat ander mense bedrieg en dan sê: “Ek het gespeel en 'n grap gemaak,” is soos 'n mal mens wat brandpyle skiet wat mense kan laat sterf.

SPREUKE 26:18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Soos een wat onverskillig vuurpyle, dodelike pyle afskiet

SPREUKE 26:18 AFR83 (Afrikaans 1983)

Soos 'n mal mens wat dodelike pyle rondskiet

SPREUKE 26:18 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Soos 'n waansinnige wat brandpyle, dodelike pyle, rondskiet

SPREUKE 26:18 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Soos 'n mal man wat vuurpyle, pyle en dood werp

SPREUKE 26:18 DB (Die Boodskap)

Iemand wat onverantwoordelik is met wapens, is dom. Hy kan mense doodmaak.

SPREUKE 26:18 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Soos ’n kranksinnige wat dodelike wapens afvuur