SPREUKE 26:13
SPREUKE 26:13 Bybel vir almal (ABA)
'n Lui mens sê: “Daar is 'n leeu daar buite. Hy sal my vang as ek uitgaan.”
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die luiaard sê: Daar is 'n leeu op die pad, 'n leeu op die pleine.
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die luiaard se verskoning is: “Daar is 'n leeu in die pad! Daar is 'n leeu in die straat!”
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die luiaard sê: “Daar is 'n jong leeu in die pad, 'n leeu êrens tussen die dorpspleine!”
Deel
Lees SPREUKE 26SPREUKE 26:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die luiaard sê: Daar is 'n leeu op die pad; 'n leeu is in die strate.
Deel
Lees SPREUKE 26