YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 26:12

SPREUKE 26:12 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer jy iemand sien wat dink net hý het wysheid, dan sien jy iemand met wie dit slegter sal gaan as met 'n dwaas.

Deel
Lees SPREUKE 26

SPREUKE 26:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Het jy 'n man gesien wat wys is in sy eie oë? Daar is meer hoop vir 'n dwaas as vir hom.

Deel
Lees SPREUKE 26

SPREUKE 26:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sien self: vir iemand wat dink hy het die wysheid in pag, is daar minder hoop as vir 'n dwaas.

Deel
Lees SPREUKE 26

SPREUKE 26:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sien jy 'n mens wat wys is in sy eie oë? Daar is meer hoop vir 'n dwaas as vir hom.

Deel
Lees SPREUKE 26

SPREUKE 26:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sien jy 'n man wat wys in sy eie verwaandheid? daar is meer hoop op 'n dwaas as op hom.

Deel
Lees SPREUKE 26

SPREUKE 26:12 Die Boodskap (DB)

Ken jy ’n mens wat wys is in sy eie oë? Hy weet mos altyd beter. Wel, daar is ’n groter kans dat ’n dwaas sal verander as hy.

Deel
Lees SPREUKE 26

SPREUKE 26:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is meer hoop vir ’n dwaas as vir iemand wat dink hy is baie slim.

Deel
Lees SPREUKE 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's