SPREUKE 26:11 - Compare All Versions
SPREUKE 26:11 ABA (Bybel vir almal)
'n Dwaas wat twee maal dieselfde dom ding doen, is soos 'n hond wat terugkom na die kos wat hy opgebring het.
Deel
SPREUKE 26 ABASPREUKE 26:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Soos 'n hond wat na sy uitbraaksel teruggaan, is 'n dwaas wat sy sotheid weer ophaal.
Deel
SPREUKE 26 AFR53SPREUKE 26:11 AFR83 (Afrikaans 1983)
Soos 'n hond wat na sy braaksel toe terugkom, so is 'n dwaas wat dieselfde dwaasheid weer begaan.
Deel
SPREUKE 26 AFR83SPREUKE 26:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Soos 'n hond wat terugkeer na sy braaksel, so is 'n dwaas wat sy sotheid herhaal.
Deel
SPREUKE 26 AFR20SPREUKE 26:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos 'n hond na sy uitbraaksel terugkeer, so keer 'n dwaas terug na sy sotheid.
Deel
SPREUKE 26 CAB23SPREUKE 26:11 DB (Die Boodskap)
Soos ’n hond wat na sy eie braaksel terugkeer, so is ’n dwaas wat dom dinge oor en oor doen.
Deel
SPREUKE 26 DBSPREUKE 26:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
’n Dwaas wat sy foute herhaal, is soos ’n hond wat terugkom na sy eie braaksel toe.
Deel
SPREUKE 26 NLV