SPREUKE 25:6
SPREUKE 25:6 Die Boodskap (DB)
Ken jou plek in die lewe. Moenie jou inwurm waar belangrike mense staan en gesels nie. Moenie sommer by hulle gaan sit nie.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie jou vernaam hou voor die koning, en moenie gaan staan op die plek vir belangrike mense nie.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:6 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie probeer wys jy is belangrik wanneer jy by die koning is nie, jy moenie gaan staan waar die belangrike mense staan nie.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Pronk nie voor die koning nie, en staan nie op die plek van die grotes nie.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet jou nie vernaam aanstel by die koning en op die plek vir hoë mense gaan staan nie.
Deel
Lees SPREUKE 25