YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 25:28

SPREUKE 25:28 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat homself nie kan regeer nie, is soos 'n stad wat nie meer 'n muur rondom hom het nie.

Deel
Lees SPREUKE 25

SPREUKE 25:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Afgebreekte stad sonder muur, so is 'n man wat sy gees nie kan inhou nie.

Deel
Lees SPREUKE 25

SPREUKE 25:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Stad sonder 'n muur om hom te beskerm, so weerloos is 'n mens as hy nie selfbeheersing het nie.

Deel
Lees SPREUKE 25

SPREUKE 25:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Stad wat deurbreek is, sonder 'n stadsmuur, so is iemand sonder selfbeheersing.

Deel
Lees SPREUKE 25

SPREUKE 25:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat nie oor sy eie gees heers nie, is soos 'n stad wat afgebreek is en sonder mure.

Deel
Lees SPREUKE 25

SPREUKE 25:28 Die Boodskap (DB)

Iemand sonder enige selfbeheersing is net so weerloos soos ’n groot stad sonder polisie of veiligheidswagte. Totale wanorde kan uitbreek.

Deel
Lees SPREUKE 25

SPREUKE 25:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat homself nie in bedwang kan hou nie, is soos ’n stad sonder ’n muur wat beskerming bied.

Deel
Lees SPREUKE 25
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's