SPREUKE 25:27
SPREUKE 25:27 Bybel vir almal (ABA)
Dit is sleg wanneer jy te veel heuning eet, en ook wanneer iemand jou te veel respekteer.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Om baie heuning te eet, is nie goed nie, maar om swaar sake na te speur, is 'n eer.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Om te veel heuning te eet, is nie goed nie, ook nie om eer te bly soek nie.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Om te veel heuning te eet, is nie goed nie, en die soeke na eie eer is oneervol.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is nie goed om baie heuning te eet nie; vir mense is dit dus nie eer om hulle eie eer te ondersoek nie.
Deel
Lees SPREUKE 25