SPREUKE 25:2
SPREUKE 25:2 Bybel vir almal (ABA)
Mense respekteer en dien vir God, maar hulle weet nie alles van Hom nie. Mense respekteer 'n koning wanneer die koning probeer om alles te weet.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die eer van God om 'n saak te verberg, maar die eer van konings om 'n saak na te speur.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die eer van God lê in wat Hy verborge hou; konings se eer lê in wat hulle aan die lig bring.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is tot die eer van God om 'n saak te verberg; en dit is tot die eer van konings om 'n saak te deurvors.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die eer van God om iets te verberg, maar die eer van konings is om 'n saak te ondersoek.
Deel
Lees SPREUKE 25