SPREUKE 25:12
SPREUKE 25:12 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand wat wysheid het, vir jou sê hoe jy moet lewe, dan is dit soos 'n goue ring, soos juwele van goud.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Wyse bestraffer by 'n oor wat luister, is 'n goue ring en 'n goue sieraad.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Goue ring, goue juwele, so is die wyse vermaning vir wie wil luister.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Goue ring en 'n sieraad van fyngoud, so is 'n wyse teregwyser vir die oor wat luister.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos 'n goue oorring en 'n sieraad van fyn goud, so is 'n wyse bestraf op 'n gehoorsame oor.
Deel
Lees SPREUKE 25