YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 24:32

SPREUKE 24:32 Bybel vir almal (ABA)

Toe ek dit sien, het ek daaroor gedink, ek het gesien wat kan gebeur, en toe het ek dít geleer

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En ek het dit aanskou, ja, daarop gelet, gekyk, en lering aangeneem

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe ek dit sien, het ek daaroor nagedink en daar iets uit geleer

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek het dit bekyk en ter harte geneem; ek het dit gesien en as 'n vermaning aanvaar

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe het ek dit gesien en dit goed oorweeg; ek het dit gesien en onderrig ontvang.

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:32 Die Boodskap (DB)

Toe ek dit sien, het ek daaroor nagedink. Hoekom is dit so? Uiteindelik het ek ’n antwoord gekry: luiheid bring armoede.

Deel
Lees SPREUKE 24

SPREUKE 24:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het nagedink oor wat ek gesien het. Ek het iets daaruit geleer.

Deel
Lees SPREUKE 24
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's